ghd_eclipse
Ons hou van

Nuwe ghd-stileerder vir selfs grofste hare

Die ghd-eclipse (R2 899) span nuwe, kragtige tegnologie (tri-zone technology) in wat selfs die grofste haartekstuur sal kan tem.

Met dié nuwe stileerder kan jy ook groter dele hare op ‘n slag reguit maak sodat jy jou hare baie vinniger kan stileer om tyd te spaar.

* Die ghd-eclipse is vanaf Mei beskikbaar.

* Besoek www.ghdhair.com/za vir meer inligting.