jenna_menard_headshot
Ons hou van

Nuwe kenner in kleur

Die grimeerkunstenaar Jenna Menard se belangrikste taak is om interessante digitale-inhoud, wat Clinique se kleurvolle grimeerreeks uitlig, te skep. Dit sluit praktiese video’s waarin sy maklike grimeerwenke wys in.

Jenna gaan ook saam met ander Clinique-afdelings werk om nuwe produkte, modes en grimeertegnieke te ontwikkel.  

* Bly in voeling met Clinique op Twitter (Clinique_US), Facebook (Clinique) en YouTube.