thandie_newton_hr
Ons hou van

Olay se nuwe gesig

Die aktrise Thandie Newton – bekend vir flieks soos Mission Impossible II, RocknRolla en 2012 – is nou saam met Kim Cattrall (van Sex and the City faam) ’n ambassadeur vir dié reeks.

Die Total Effects-reeks beveg die sewe tekens van veroudering deur onder meer die vermindering van sigbare fyn lyntjies, bevogtiging van die vel, verbetering van jou veltoon en verferming van die vel se voorkoms.

  • Nadia

    Dis tog snaaks. Ek is Suid-Afrikaner en bly in Londen en sy is al ten minste vir ‘n hele jaar die gesig van Olay Total Effects. Ek kan wel noem, dat teen die prys wat dit verkoop word, kan mens veel beter produkte as dit aanskaf. Veral in die Londen klimaat doen die produk nie soveel van wat dit verduidelik nie. Ek gebruik ‘n trots suid-afrikaanse produk – Annique, wat ek hier aankoop deur ‘n agent, en steeds is dit die beste!