2.19.2012_vivienne_westwood_minx_nails_marian_newman_team_photo_by_becky_maynes_1
Ons hou van

Naels met ‘n skaatsplank-tekstuur

Haar opdrag aan Janice Jordan en Dawn Lynch-Goodwin, die medestigters van Minx, was om naels te skep wat soos ’n skaatsplank lyk en voel. 

Dié nuwe growwe tekstuur vir naels was iets nuuts vir die Minx-span, wat dit Touch Me, Feel Me Minx gedoop het.

*Kyk hier na Vivienne Westwood se Red Collection-modevertoning by die Londense Modeweek