Ons hou van

Pers vir helderheid

“Dis ook een van die min kleure wat by alle veltone pas – blondines, brunette en rooikoppe lyk almal treffend met hierdie opwindende kleur.”

Terrence maan egter dat jy nie kan bang wees as jy ‘n helder kleur wil dra nie enpers moet beslis met mening gedra word: “Dis ‘n kleur waarvan jy sommer baie op ‘n slag kan dra. Jy kan nie skaam voel as jy pers aan het nie!”

Vir hom simboliseer pers spiritualiteit en koninklikheid.

“Kombineer dit met groen, geel of blou,” is sy raad.

■ Probeer Kanebo Sensai Eye Shadow Palette in ES04 (R520) of Clarins Colour Quartet For Eyes in So Chic (R395).