Ons hou van

Prada-videos onthul nuwe parfuum

Prada het drie baie kort videos op YouTube gesit as lokprente vir hul nuwe geur, Prada Candy L’Eau. Die Franse aktrise, Léa Seydoux, is weer die gesig en die advertensie-veldtog word deur die beroemde regisseurs Wes Anderson (Moonrise Kingdom, Fantastic Mr. Fox, The Royal Tenenbaums) en Roman Coppola (assistent-regisseur vir flieks soos Moonrise Kingdom en Lost in Translation)!

Hul gaan van volgende week af elke Maandag ‘n langer video laai, en uiteindelik die hele advertensie.

* Kyk hier na die drie kort lokprente:

LOKPRENT 1:

LOKPRENT 2:

LOKPRENT 3: