picture_8
Ons hou van

Revlon-gesig werk hard en sy het pret

Só het sy erken in ’n onderhoud met die webblad dailymakeover.com. “Ons is nooit gevra om modelle te wees nie,” sê sy oor haarself en mede-ambassadeur Emma Stone. 

Sy vertel verder dat die advertensies rondom haar as individu, ’n hardwerkende vrou wat daarvan hou om pret te hê, geskep word.