Ons hou van

Maak ‘n stelling met kleur

Die nuwe Animations-reeks bestaan uit:

Forever Strong Porcelains (R55), naellakke in 6 pastel skakerings met kalsium, yster en silika vir kleur wat ekstra lank hou;

Express Finish Glam Getaway (R60) in 3 helder skakerings se dun borseltjie wend maklik aan en naellak word binne 40 sekondes droog;  

Forever Popsticks Nail Lip and Nail het 7 helder lipkleure (R101) en 4 naellak-kleure (R55) vir elke bui! Die pigmente daarin sorg vir superkleur;

Forever Strong Sundowners (R55) sorg vir pragtige kleur wat lank hou. Dit bestaan uit 4 skakerings van goud tot rooi – perfek vir ‘n aand uit!

 

Kies uit kleure soos ligpienk, helder turkoois, oranje en nog meer!

*Slegs by Clicks en Dis-Chem.