• Amanda

    Ek het baie gehou van die "soenrooi" lipstiffie wat verlede jaar by een van die uitgawes ingesluit was. Is dit dalk te koop iewers en onder watter handelsmerk?

  • Maryke van SARIE

    Hi Amanda. Jy kan die lipstiffies koop in die SARIE aanlynwinkel. Hier’s die webadres: http://koop.sarie.com/skoonheid

    Groete