Ons hou van

Skoonheid te kies en keur

Jy kan uit drie groottes geskenke kies:

  • R400 vir 2 luukse proefprodukte;
  • R600 vir 4 luukse proefprodukte; en
  • R800 vir 6 luukse proefprodukte.

Die produkte wat jy gekies het word dan in vrolike oranje-en-silwer verpakking gesit sodat jy dit net so as geskenk kan gee.

* Dié aanbod is reeds by Clinique-toonbanke beskikbaar.