Jul board klein
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: Koffie en sjokolade in Julie

Warmsjokolade en ’n perfekte espresso… dís mos winter! Vier Julie se dekadente winterdae met skakerings van helderblou, pastelblou, vlootblou en bruinrooi. Net soos koffie en sjokolade by mekaar pas, kies ons dié maand ons perfekte skoonheidspasmaats soos vogroom en onderlaag, blosser en verligter of lyfroom en parfuum. Wat is jou gunsteling-skoonheidspasmaats?

NUUT: Kyk ons nuwe mashoof!

Druk gerus dié inspirasiebord uit en plak dit iewers op vir daaglikse inspirasie.

Jul moodboard

Skoonheid-inspirasiebord vir Julie 2015

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @maybelline, @lorealparisusa, @maxfactor, @clarinsnews, @clarinsnews, @lorealparisusa, @maccosmetics, @clarinsnews, @lorealparisusa

Prinses Charlotte se amptelike doopfoto’s

Gaan loer ook na ons Pinterest-profiel vir nóg skoonheidsinspirasie

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest.

Dís hoekom Hugh Jackman nie saam met Angelina Jolie mag werk nie