Maart_board klein
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: Maart in skakerings van blou!

Die eerste week van herfs is byna verby en reeds is daar ’n koeler wind in die lug. Terwyl ons gereed maak vir die kouer maande, vier ons in Maart 50 skakerings van blou – en daarby die krag van water. Les jou vel se dors met skoonheidsprodukte wat bevog en hidreer vir ’n gesonde gelaat wat straal.

FOTO’s: Ma-en-dogter-uitrustings – lees meer!

Druk gerus die inspirasie-bord uit en plak dit iewers op vir daaglikse blou-inspirasie.

 

Maart_moodboard

Skoonheidsinspirasie-bord vir Maart

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @bourjois_uk, @givenchyofficial, @alexstargazer, @chanelofficial, @clarinsnews, @clinique

Luukse skoonheidshuis vier 80ste bestaansjaar

Gaan loer ook na ons Pinterest-profiel vir nóg skoonheidsinspirasie.

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest.

Bobby van Jaarsveld verjaar! Foto’s en nóg meer…