apr board small
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: April se blommeprag

In April vier ons die skoonheid en kleur van blomme in helder skakerings van rooi, oranje, groen en ligblou. As jy van ’n blomgeur hou of kragtige bestanddele soos roos en ilang-ilang by jou velsorgroetine insluit, vul jou skoonheidskas en grimeersakkie dié maand met produkte propvol blominspirasie.

Woensdagwenk: ‘Lees’ só jou vel reg

Druk gerus die inspirasiebord uit en plak dit iewers op vir daaglikse blominspirasie.

Skoonheid-inspirasiebord vir April 2015

Skoonheid-inspirasiebord vir April 2015

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @esteelauder, @escadaofficial, @essie, @escadaofficial, @esteelauder, @elizabetharden, @dkny, @elizabetharden, @esteelauder

Wat gaan Kate en William hul baba noem? – lees meer hiér

Gaan loer ook na ons Pinterest-profiel vir nóg skoonheidsinspirasie

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest

Die Gary Rom-blog: Só dra jy ’n middelpaadjie