Sep mooboard klein
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: Dis lente!

Sitrusnote in jou parfuum sorg vir hope energie, terwyl 2015 se vuurwarm kleur van die jaar, Marsala, steeds grimering én hare inspireer. Al wat dan nog kort is ’n spatsel pienk op jou wange en lippe vir ’n helder lente voorkoms.

Angelina Jolie se Skotse ewebeeld…

Druk gerus dié inspirasiebord uit en plak dit iewers op vir daaglikse inspirasie dié lente.

Skoonheid-inspirasiebord vir September 2015

Skoonheidsinspirasiebord vir September 2015

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @ponds, @nailsinc, @opi_products, @nuxe_us, @sarietydskrif, @nailsinc, @nivea_uk

Mans hanteer verbrokkelde verhoudings erger as vroue

Gaan loer ook na ons Pinterest-profiel vir nóg skoonheidsinspirasie

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest.

VIDEO: Dís wat met jou tas gebeur by die lughawe

Wie’s ons VOORBLAD-WENNER? Kom kyk en kuier saam!

Dis ons aand van die jaar met glans, bekendes en ons Voorbladfinaliste. Wees op 6 September deel van die rooitapyt-geleentheid wanneer die twee kategoriewenners uit die 10 finaliste aangewys word, en één dan wegstap as SARIE Voorbladgesig 2015. Dis haar gesig wat op die Oktober-uitgawe van SARIE sal pronk, en jy sal eksklusief ’n eerste kopie van die tydskrif in jou hande kan hê. Moenie die opwinding misloop nie!

Optredes deur die sangers Joseph Clark, Corlea Botha en Joshua na die Reën, met Nadia Beukes as gasvrou, sal die aand selfs meer spesiaal maak. Maak seker jy kry plek – koop jou kaartjie nou!

VBGfader 1 voorbladgesig event

Lees meer HIER

Kry jou kaartjie HIER