novembeboard klein
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: Maak jou reg vir somer

Ons droom oor somer en koel, blou water. Die son en see word dié maand weerspieël in turkoois, seegroen en roosgoud skakerings vir jou oë, terwyl mode waag met sensasionele rooi! En vir kleur op jou naels, kyk na ’n sonsondergang vir inspirasie en kies skakerings soos nude, sagpienk, blou, oranje of pers. Nou is jy reg vir die feestyd.

FOTO: Behati Prinsloo dra verstandtand om haar nek

Druk gerus dié inspirasiebord uit en plak dit iewers op vir daaglikse skoonheidsinspirasie tydens November.

november moodboard

Skoonheidsinspirasiebord vir November 2015

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @thebodyshopuk, @plasconspaces, @essiepolish, @plasconspaces, @muglerofficial, @tresemme, @vaselinebrand, @vaselinebrand, @thebodyshopuk

’n Tatoeëermerk vir jou hare? – Lees meer!

Het jy al SARIE se Pinterest-profiel besoek? Daar’s hope inspirasie!

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest.

Skoonheidsinspirasie vanaf die loopplank vir bruide