Oktober board
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: Oktober die seisoen van kleur, geur en eie styl

Somer is in die lug met vars stories om te vertel en nuwe dinge om te deel. Dis die seisoen van kleur, geur en eie styl. Vier saam met ons die koms van somer met die nuutste in skoonheid. Probeer ligte, vrolike grimering en velsorgprodukte wat nuwe lewe aan jou vel gee. Of wat van ’n opwindende vars haarkleur? Die moontlikhede is eindeloos!

VIDEO: Blindes ervaar glimlag met spesiale slimfoon-app

Druk gerus dié inspirasiebord uit en plak dit iewers op vir daaglikse inspirasie tydens Oktober.

Oktober moodboard

Skoonheidsinspirasiebord vir Oktober 2015

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @sisleyparisofficial, @revlon, @rimmellondonuk, @smashboxcosmetics, @revlon, @smashboxcosmetics, @bcacampaign, @revlon

Bobby van Jaarsveld is nou in Villa Rosa te sien

Het jy al SARIE se Pinterest-profiel besoek? Daar’s hope inspirasie!

Follow SARIE Tydskrif’s board Pienk-inspirasie on Pinterest.

Skryf in vir Matriekafskeidrok van die Jaar 2015!