jun board
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: Sprokieswinter in Junie

Die winter is hiér! Met warm skakerings soos juweelgroen, oranje, goud en rooi vou ons onsself in Junie toe onder ons eie sprokieskombers van kleur. Sorg dat jou vel ’n winterglans het met ’n gesonde en bevogte gelaat en voeg ’n spatsel kleur by jou voorkoms met sagpienk skakerings op jou wange en lippe.

David Beckham hou sy lyf akteur – lees meer!

Druk gerus dié inspirasiebord uit en plak dit iewers op vir daaglikse winter-inspirasie.

jun moodboard groot

Skoonheidsinspirasiebord vir Junie 2015

FOTO’s kloksgewys van links bo op Instagram: @lamerofficial, @loccitane, @lamerofficial, @lancomeofficial, @love_kevin_murphy, @kiehlsnyc, @loccitane, @laprairie_aus

Luister hiér na Elizma Theron se nuutste liedjie

Gaan loer ook na ons Pinterest-profiel vir nóg skoonheidsinspirasie

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest.

SA skoonheidshuis binnekort ook in Londen