Aug board klein
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: Vier fenomenale vroue in Augusts

Augustus is ’n groot maand vir SARIE! Ons spog van dié maand af met ’n splinternuwe mashoof – die eerste sedert 2002. Só sê ons in ’n oogwink waarvoor die tydskrif en elke leser staan: rooi vir passie en energie, die blok vir modern, die S vir stylvol en sensueel (ook SARIE), en die trefreël ons inspirasie belowe sáám is ons sterker en beter! Vier dié maand saam met ons die vele fenomenale vroue wat jóú wêreld inspireer.

Dís Kendall Jenner se nuwe liefde

Druk gerus dié inspirasiebord uit en plak dit iewers op vir daaglikse inspirasie.

Skoonheidsinspirasiebord vir Augustus 2015

Skoonheidsinspirasiebord vir Augustus 2015

FOTO’s kloksgewys van links bo op Instagram: @moroccanoil, @sarietydskrif, @mtmorgantaylor, @moroccanoil, @sarietydskrif, @mtmorgantaylor, @nipandfab, @sarietydskrif

Heléne Lombard: “Vrouwees is nie ’n kompetisie nie”

Gaan loer ook na ons Pinterest-profiel vir nóg skoonheidsinspirasie

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest.

Divergent-akteur gesig van nuwe mansparfuum – lees meer!