mei board klein
Ons hou van

Skoonheidsinspirasie: Warm herfsdae in Mei

Daar is maar net iets aan herfsdae wat betower – vallende herfsblare in skakerings van oranje, geel, bruin en wynrooi, die reuk van kaneel, en ’n snoesige warm baadjie voor die winter sy ergste koue bring. Vier in Mei saam met ons dié herfskleure met ’n dieprooi lipstiffie in Marsala, Pantone se kleur van die jaar, op jou lippe en ’n hele paar lae maskara.

Foto’s: Taylor Swift se sterbelaaide musiekvideo

Druk gerus dié inspirasiebord uit en plak dit iewers op vir daaglikse herfsinspirasie.

Skoonheidsinspirasie-bord vir Mei 2015

Skoonheid-inspirasiebord vir Mei 2015

FOTO’s kloksgewys van links na regs op Instagram: @elizabetharden, @jomalonelondon, @inglot_usa, @garnierusa, @gucci, @guerlain, @inglot_usa, @inglot_usa, @esteelauder

Koningin Elizabeth praat eerste keer oor Charlotte – lees meer!

Kyk ook na ons skoonheidsinspirasiebord op SARIE se Pinterest-profiel

Follow SARIE Tydskrif’s board Beauty Inspiration on Pinterest.

Dié gewilde aktrise is die nuwe gesig van lipstiffie-reeks