Ons hou van

Son sonder skade

Piz Buin se Self Tanning Lotion + Colour Dial (R200) kan op allerlei vlakke gestel word om ‘n bruin vel te verkry wat by jou natuurlike velkleur (en bui!) pas.

En moenie vergeet om die Piz Buin Sunband SPF 20 (R56) in jou vakansietas te gooi nie – hierdie sonbrandroom kom in ‘n “armband”-botteltjie en is dus altyd byderhand. Onthou om dit dikwels aan te smeer!