Ons hou van

Streelgladde vel

Probeer Vichy Normaderm Active Anti-imperfection Concentrate. Hierdie gesigroom kalmeer dadelik rooiheid en laat dit stadigaan verdwyn. Verder beloof dié klein buisie om die grootte van ʼn merkie te laat krimp (binne 8 uur) – en binne 24 uur sal dit byna nie meer sigbaar wees nie.

Dit bevat salisielsuur en gebruik nuwe tegnologie wat olie op jou vel beheer. So, geniet vandag nog jou mooiste gelaat!