Ons hou van

Swart grimering

“Van al die grimeervoorkomste is smeulende, rokerige oë die een waarvoor ons altyd die meeste versoeke kry,”sê M.A.C se opleier Michelle-Lee Collins. Volgens haar is hierdie voorkoms so kragtig, omdat dit op elke gesig- of oogvorm kan werk en dit jou oë groot en sexy laat lyk.

Rokerige oë het egter baie meer met die tegniek as ’n spesifieke kleur te doen: “Vroue dink dikwels dat rokerige oë net swart of grys moet wees, maar jy kan eintlik enige kleur (ook bruine en diep bloue) gebruik – ‘rokerig’ verwys na die potloodstreep wat jy skakeer om ín die vel te verdwyn. Jy kan die kleur en skakerings van jou rokerige oë verander soos dit jou bui en die geleentheid pas.”

IN JOU GRIMEERSAKKIE VIR ROKERIGE Oë

Almay Intense I-Color Light Interplay  Black Flash Woolworths Colour 3 in 1 Max Intensity Mascara Givenchy Le Presme Mono Eyeshadow
L’Oréal Color Appeal Trio Pro in Night & Day Black (R144,95) Almay Intense I-Color Light Interplay Technology in Black Flash (R125). Woolworths Colour 3 in 1 Max Intensity Mascara in Black. Givenchy Le Prisme Mono Eyeshadow (R320).

Bobbi Brown Creamy Eye Pencil in Charcoal  Revlon Colorstay Liquid Eye Pen  Yardley Stayfast Velvet Single Eyeshadow  Maybelline Eyestudio in Smoky Glam
Bobbi Brown Creamy Eye Pencil in Charcoal (R215). Revlon ColorStay Liquid Eye Pen (R130). Yardley Stayfast Velvet
Single Eyeshadow in Carbon Black en Midnight Blue (R49,95 elk).
Maybelline Eyestudio in Smoky Glam (R119,95)

Lipglans Black Up Gloss L&aposOréal-naellak Resist & Shine Michellori Long Stay Nail Polish in Black Ink Mavala in Black Cherry Nail Color
Lipglans Black Up Gloss (R150) L’Oréal-naellak Resist & Shine Titanium in Black Marine (R74,95). Michellori Long Stay Nail Polish in Black Ink (R58,95). Mavala in Black Cherry Nail Color (R56,95)

Guerlain Eye Liner in Black
Guerlain Eye Liner in Black (R370)