Ons hou van

Taylor waag dit met rooi

Sy het onlangs by die Billboard Music Awards verskyn met ’n rooi oogskadu wat perfek by haar rooi rok gepas het. 

Die truuk is om die oogskadu op só ’n manier oor jou hele ooglid te wend dat dit effe deursigtig en nié ’n soliede kleur is nie.  Smeer dit met ’n oogskadu-kwas om dié effek te skep!