sr1012skoonheidprod4
Ons hou van

Vakansiesakkie

Wat het jy nòg in jou vakansiesakkie nodig buiten Tammy-Ann se blosser, Hanna se lyfroom en Louise se verbronser?

L&aposOréal Matte Morphose Soufflé Foundation in Beige Hou jou vel egalig met L’Oréal Matte Morphose Soufflé Foundation in Beige Nature (R169.95)
Lippe kry glans met Max Factor Vibrant Curve Effect Lip Gloss in Me Me Me (R110).
foto Lippe kry glans met Rimmel Vinyl Gloss in Be Famous (R69.95)
foto Trek oë ‘n streep met L’Oréal Infailable Indefectible Retractible Eyeliner in Night Day Black (R100)
Maybelline The Falsies Volum' Express Gee wimpers volume met Maybelline The Falsies Volum’ Express (R99.95).