dr_hauschka
Ons hou van

Veelsydige rose

In Afganistan word boere deur Dr. Hauschka gehelp om rose te kweek waarvan die roosolie vir vele skoonheidsgebruike aangewend word. 

Uit die 10 000 verskillende roos-variëteite is die Damassener-roos die veelsydigste. Dit word vir medisinale doeleindes en in parfuums gebruik. Dié roosolie in Dr. Hauschka Rose Day Cream Light (R342) sorg dat jou vel glad en ferm bly.

Die opbrengs van Dr.Hauschka-grimeersakkies word aan dié roos-projek geskenk.