Ons hou van

Vere as inspirasie

Dié nuwe skakerings – Graphite, Quart en Péridot – is deel van die Illusions d’Ombres de Chanel-reeks, en verskeie vere het gedien as inspirasie hiervoor.

Om so na aan die ware Jakob as moontlik te bly, het dié kleure tot ‘n metaalagtige voorkoms om dit ‘n edge te gee.

Dié reeks sal in Augustus by uitsoektakke van Edgars beskikbaar wees en kos vanaf R235.

*Foto’s vir Chanel – Julien Claessens & Thomas Deschamps

Groen en goue inspirasiePouvere as inspirasie

Nog meer groen en goue inspirasieMetaalkleure inspireer die nuutste Chanel-reeks