ponds_flawless_radiance_range
Ons hou van

Vlekkelose vel

Dié reeks se nuwe toevoeging, Pond’s Flawless Radiance Blemish Prevention UV Cream SPF15 (R89.99), beskerm teen diep penetrerende sonstrale wat een van die hoof oorsake van donker vlekke is. 

Kyk uit vir dié gunstelinge in die reeks: Even Tone Facial Foam (R49.99), Visible Even Tone Day Cream (R76.99) en Anti-Spot Intensive Even Tone Serum (R76.99).