adgioia_etui_flacon_reflet
Ons hou van

Drinkwater vir armes ‘n muisklik ver

Vir elke “like” op die Facebook-blad www.facebook.com/acquaforlife skenk Giorgio Armani tussen 1 en 31 Maart $1 om water aan behoeftige gemeenskappe in Ghana en Bolivia te voorsien.

Boonop kry jy R100 afslag op elke 100 ml Acqua di Gio- en Acqua di Goia-parfuum wat jy koop, en skenk Armani 100 liter water in dié maand.