lux_soft_touch_range_klein
Ons hou van

Weg met jou droë vel

Probeer die Lux Soft Touch-reeks. Buiten dat dit jou vel intens bevogtig, bevat dit ekstrak van sy-proteïen wat help dat vog nie uit jou vel ontsnap nie. Dit laat die vel sag én glad voel.

Kies vloeibare lyfseep (R15,99 vir 200 ml) of ‘n seep (R5,49 vir 100 g) uit drie variasies: Soft Touch, Soft Caress en Velvet Touch.  

  • Gerda Hoffman

    Dagse, ek woon in Saudi Arabie. Droeer kan jy nie kry nie, niks anders as Dove seep nie. Omdat dit so warm is, moet jy elke dag ten minste een keer bad. Al die water is ontsout en dus vol chemikalie, dit alles droog jou vel nog meer uit.
    Ek verslind Sarie en raak skoon opgewonde as iemand vra wat hulle vir my uit SA kan bring, net ‘n Sarie dankie!
    Ek mis net die blokkiesraaisel op die web, kan julle dit nie maar plaas, dan kan ons dit "print" nie?
    Doen so voort, Sarie!

  • sciemipreatte