ghd4
Ons hou van

WEN ‘n ghd-stileeryster

SARIE.com en OneDayOnly gee jou die kans om in ‘n ghd IV Series-stileeryster te WEN!

Voel elke dag asof jy by die haarkapper was! ghd-stileerysters is sinoniem met styl en kwaliteit, en dit laat jou hare lyk glansend en gesond lyk

Waarom ghd?
Hoë-kwaliteit keramiek-plate
‘n Slaap-funksie vir as jy dit aan vergeet
‘n 2,8 meter koord vir gerief
Waarborg van 2 jaar

Klik híér om in te skryf

ghd