Het jy gehoor?

WEN Swarovski Aura-parfuum

Een van 10 gelukkige SARIE-lesers kan elk ‘n Swarovski Aura EDP-parfuumgeskenkpak ter waarde van R395 elk WEN!

Aura is ‘n geur wat die lig en glans in elke vrou se persoonlikheid uitbring – met sagte vrugte- en blommegeure.

WEN Aura-parfuum van Swarovski

rzsml -swarovski-coffrets-5 (2)