picture_26
Ons hou van

Wenke, stap-vir-stappe en nóg meer

Estée Lauder in Suid-Afrika het verlede week op hul Facebook-blad (Estée Lauder South Africa) aangekondig dat hulle nou hul eie, plaaslike YouTube-kanaal geskep het. 

Hier sal jy die nuutste inligting oor produkte, stap-vir-stap verduidelikings oor jou voorkoms en wenke van hul kenners kry. 

*Besoek die YouTube-kanaal by www.youtube.com/esteelauder