Ons hou van

Grimeerkunsies vir jou mooiste voorkoms

Hy gaan gedurende Julie by verskeie Bobbi Brown-toonbanke wees om met jou te praat oor grimering en jou selfs ’n makeover te gee.

As jy graag met Eduardo wil gesels en gegrimeer word, kan jy by jou naaste winkel met ‘n Bobbi Brown-toonbank jou plek bespreek. Besprekings kos R250, en as jy twee Bobbi Brown-produkte op die dag koop, kry jy dié bedrag van jou aankope af!

*Eduardo gaan op dié datums by die volgende Bobbi Brown-toonbanke beskikbaar wees:

[box:400:grey:both]

Edgars Menlyn – 21 Julie 2011 – 012 348 6470

Edgars Sandton – 22/23 Julie 2011 – 011 884 4818

Edgars Tygervallei – 27 Julie 2011 – 021 914 2072

Edgars Claremont – 28 Julie 2011 – 021 683 5518

Edgars V&A Waterfront – 29/30 Julie 2011 – 021 418 8188

[/box]