Alles in een
Maskara is tans die skoonheidswêreld se sexyste grimeer-nommer.
Probeer dié winter Clarins Wonder Perfect Mascara (R215) en laat die koppe draai met volheid, lengte én krul. Dit bevat palm- en ryswaks wat hope volume gee.
- Foto van Verskaf
Verwante artikels
-
Vintage wimpers
SARIE - Junie 2009
Kies 'n maskara wat beproef is, jou wimpers ryk afrond en definieer, jou sak pas en só "beroemd" is dat dit selfs op modeslaaf Carrie Bradshaw van Sex and the City se spieëltafel pryk.
-
Voller wimpers vir jeugdiger oë
SARIE Maart 2010
Lang, vol wimpers laat jou oë jare jonger lyk.


















Kommentaar