Beeldskone Valentina
Foto’s: Valentino Galery
Die atmosfeer van Rome en die geure van Italië is die inspirasie vir Valentina, die nuutste parfuum deur die modehuis Valentino.
Die parfumeurs Olivier Cresp en Alberto Morillas het saamgewerk om note soos bergamot, wit Alba-truffels, aarbeie, jasmyn en lemoenbloeisel te kombineer vir ’n sagte en vroulike, gesofistikeerde blomgeur.
* Kyk hier na die prettige advertensie met die gesig van Valentina, Freja Beha:
















Kommentaar