Die geur van rose vir Valentynsdag
Foto’s: Verskaf Galery
’n Bos rose is ’n gewilde geskenk op Valentynsdag, en nou word dié geur in ’n bottel vasgevang.
Die Jo Malone Red Roses Collection is ’n geurige kombinasie van sewe rose met ’n tikkie viooltjie en suurlemoen by.
Die reeks bestaan uit Jo Malone se gewilde parfuum, hand- en lyfroom, badolie en kerse.
* Jo Malone lewer landwyd af! Skakel Jo Malone Express by 0800 005 526 om jou bestelling te plaas.
Verwante artikels
-
Jo Malone nou in Kaapstad
SARIE Augustus 2011
Kapenaars wat al lank leepoog is omdat Jo Malone net in Gauteng beskikbaar is, kan opgewonde raak en uitsien na ’n splinternuwe winkel met dié produkte in die V&A Waterfront.
















Kommentaar