Die seisoen se lekkerste vroue-parfuums
Ons wys vir jou die seisoen se lekkerste vroue-parfuums soos gekies deur SARIE se skoonheidsredakteur, Mariska van Rooyen.
Bekoor met note van lemoen, jasmyn en katjiepiering in Lady Million (R690 vir 50 ml EDP).
![]() |
Probeer Lanvin Marry Me! (R695 vir 50 ml EDP) vir somergeure van jasmyn & katjiepiering |
![]() |
Die nuwe Eau de Toilette-weergawe van DKNY Be Delicious (R495 vir 50 ml EDT) is ligter en laat jou verfris voel wanneer die kwik styg |
![]() |
Ruik na rose en patsjoelie met The Body Shop Midnight Bakula (R185 vir 50 ml EDT) |
- Foto van Phyllis Green, Rodger February, Verskaf
Verwante artikels
-
Britney se nuutste parfuum: "Dit laat enige vrou op haar mooiste voel..."
SARIE Augustus 2010
Dis haar 9de parfuum op die rak en Radiance het klaar die wêreld aan die praat.
-
Eva Longoria stel haar nuwe parfuum bekend
SARIE September 2010
Nou kan almal 'n bietjie van Eva dra.
-
Parfuumflieks
SARIE September 2010
Parfuum-advertensies word al hoe meer soos fliekproduksies benader – en hoe dan anders as wêreldbekende regisseurs verantwoordelik is vir die skep van die produksies.























Kommentaar