Glimmer in jou oogskadu
Foto’s: verskaf Galery
Gee jou oë glans met pêrelglimmer in Revlon se nuwe oogskadu’s, Luxurious Color Perle Eye Shadows.
Dis beskikbaar in ’n verskeidenheid modieuse kleure wat pás op modelle se ooglede te sien was tydens oorsese modeweke.
Probeer Violet Starlet, Brushed Copper of Black Galaxy (R94,95).
- Foto van Verskaf
Verwante artikels
-
Blou betowering
SARIE - Desember 2010
Laat die kleur van die see hierdie somer jou grimeerpalet inspireer!
-
Jessica Biel - die nuwe gesig van Revlon
SARIE Maart 2010
Hollywood-aktrise Jessica Biel is die gesig van Revlon se Luxurious Color Eyeshadow. 'n Rits ander skoonhede het al dié eer as Revlon-ambassadeur gekry - Jessica Alba, Halle Berry, Elle Macpherson, Gucci Westman en Jennifer Connely, om 'n paar te noem.




















Kommentaar