'n Geur vir elke vrou
Daar is nie net een geur wat ’n vrou se gevoelens kan vasvang nie, glo La Prairie.
Daarom het hul Life Threads-versameling 3 nuwe toevoegings: Life Threads Sapphire, Ruby en Emerald (R1 180 per geur).
By uitsoek-takke van Woolworths, Edgars en Stuttafords.
Verwante artikels
-
Britney se nuutste parfuum: "Dit laat enige vrou op haar mooiste voel..."
SARIE Augustus 2010
Dis haar 9de parfuum op die rak en Radiance het klaar die wêreld aan die praat.
-
Dave Pepler blog: Die nuwe landskap van parfuum
SARIE Augustus 2010
"Van die laaste "oud-wêreldse" skeppings was Yves Saint Laurent se Opium, en kort daarna Estee Lauder se Cinnabar."
-
Eat Pray Love–parfuum!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
As mense nóú van Eat, Pray, Love praat, moet daar gevra word: “Die boek, die rolprent of die parfuum?”
-
Jennifer Aniston se eie parfuum - kyk die video van die bekendstelling in Harrods
SARIE - April 2010
Hollywood-liefling Jennifer Aniston sal ná 'n skeppingsproses van 20 maande haar eie parfuum, Lolavie, in April 2010 by Harrods in Londen bekendstel.
-
Julle gunsteling parfuums
SARIE Augustus 2010
















Kommentaar