Naels vir Valentynsdag

Deur Liesl du Toit, SARIE Februarie 2012

Naels vir Valentynsdag Foto’s: Verskaf Galery

Die gevoel van liefde is oral met dié dat dit volgende week Valentynsdag is, en in die gees hiervan loods Incoco (naellak-strokies met patrone wat jy vinnig en maklik aanwend) drie splinternuwe ontwerpe!

Kies jou gunsteling uit dié patrone met ’n Valentynsdag-tema: Heart to Heart, First Crush en Cupid’s Arrow

* Beskikbaar by uitgesoekte salonne en Red Square-winkels teen R99,95 elk. 

Verwante artikels

  • Muppets inspireer kleure vir jou naels

    Muppets inspireer kleure vir jou naels

    SARIE Januarie 2012

    Kermit, Miss Piggy, Gonzo, Rizzo en die res van die Muppets vermaak gehore al vir jare op die kassie en die silwerdoek. Hul nuutste fliek, The Muppets, begin 27 Januarie by plaaslike teaters wys, en OPI het besluit om 'n reeks prettige naellak-kleure vir dié geleentheid uit te reik! 

  • Naels met prentjies

    Naels met prentjies

    Katy Perry het haar aanhangers verras by verlede jaar se MTV Video Music Awards toe sy met haar man, Russell Brand, opgedaag het - op haar naels!

Kommentaar