Nuwe gesigte se Peta-toekennings
Foto’s: www.peta.org Galery
Twee van Hollywood se gewildste jong aktrises, Emma Stone en Olivia Wilde, is onlangs aangewys as die nuwe gesigte van Revlon
Dié twee het met hul nuwe aanstelling ook toekennings van Peta (People for the Ethical Treatment of Animals) gekry vir hul betrokkenheid by Revlon. Dié skoonheidshuis het in 1990 ingestem om alle toetse op diere te staak.
Emma en Olivia het elk die Peta Kind Choices Award-sertifikaat ontvang.
* Kyk vroeg volgende jaar uit vir die nuwe Revlon-veldtogte met Emma en Olivia.
Verwante artikels
-
Emma Stone se glansryke oë
SARIE Maart 2012
Hoewel die Oscars al verby is, is Emma Stone se voorkoms van dié aand steeds op ons lippe.
-
Fliekresensie: Crazy, Stupid, Love
SARIE September 2011
Selfs met Steve Carell en Julianne Moore kom hierdie fliek nie werklik die mas op nie, vertel Reney Warrington.
-
Jessica Biel - die nuwe gesig van Revlon
SARIE Maart 2010
Hollywood-aktrise Jessica Biel is die gesig van Revlon se Luxurious Color Eyeshadow. 'n Rits ander skoonhede het al dié eer as Revlon-ambassadeur gekry - Jessica Alba, Halle Berry, Elle Macpherson, Gucci Westman en Jennifer Connely, om 'n paar te noem.
















Kommentaar