Aerin Lauder se nuwe geur
Foto’s: verskaf Galery
Aerin Lauder, kleindogter van Estée Lauder, het ’n parfuumformule ontdek wat haar ouma onvoltooid gelaat het.
Dié Kersfees kan ons die voltooide produk geniet: ’n Unieke groen blomgeur, Estée Lauder Private Collection Jasmine White Moss (R945 vir 30 ml EDP). Drie generasies se wag was die moeite werd!

It was begun by Estée in the late '80s, kept in a vault, and only recently rediscovered" - Aerin Lauder
Verwante artikels
-
'n Geur vir hom deur Tom Ford
SARIE - Februarie 2010
Bederf die man in jou lewe met Tom Ford Grey Vetiver.
-
Estée Lauder Advanced Night Repair: Tyd in 'n bottel
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 4
Dié ikoniese klein bruin botteltjie spog ook nou met 'n splinternuwe webtuiste.
-
Estée Lauder se 'familie' brei weer uit!
SARIE - Januarie 2011
Estée Lauder se 'familie' word al groter met die aansluiting van 'n nuwe gesig by die modelle wat hul produkreeks adverteer.
-
Kies 'n parfuum wat by jou persoonlikheid pas
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1
Parfuum is vir elkeen ’n eiesoortige emosionele belewenis, maar wat is die aantrekkingskrag? Vind ook uit watter parfuumpersoonlikheid jy het.
-
Kyk waar kuier Michélle van Breda, SARIE-redakteur!
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 3
Sy neem ons saam op 'n spesiale kuiertjie in die Hamptons buite New York.
-
Michélle op pad na Lily Pond-weg: gesogte adres van die Lauders, Martha Stewart en Jackie Kennedy se grootouers
SARIE Julie 2010
Michélle se eerste dag in East Hampton - dáár waar die rykes rus en vrede vind...
-
Nuwe jaar, nuwe geur
SARIE Januarie 2010
Probeer 'n nuwe parfuum so aan die begin van 'n nuwe jaar...
-
Shanghai vat 'n hap uit Apple
SARIE Julie 2010
Die moderne weergawe van ‘n grot: Apple se nuwe ondergrondse winkel in Shanghai.


















Kommentaar