Ons hou van

  • Boetiek-sjiek

    Boetiek-sjiek

    SARIE April 2012

    Die CHANEL-modeboetiek in Avenue Montaigne in Parys, Frankryk trek ’n nuwe baadjie aan, en hul kreatiewe bestuurder, Peter Philips, het ’n splinternuwe oogskadu-palet ontwerp vir dié geleentheid.

  • Stel luukse produkte op die proef

    Stel luukse produkte op die proef

    SARIE April 2012

    Die meeste van ons wil eers ’n skoonheidsproduk toets voordat ons geld daarin belê, en die nuutste gier in skoonheid gee jou dié geleentheid. 

  • Lancôme-sterre skitter

    Lancôme-sterre skitter

    SARIE April 2012

    Twee van Lancôme se Britse sterre, Kate Winslet en Emma Watson, wys elk dat hulle meer as net ’n mooi gesig is.

  • Innoverende kleur vir jou lippe

    Innoverende kleur vir jou lippe

    SARIE April 2012

    Die nuutste alles-in-een-produk van Yves Saint Laurent is uiteindelik in Suid-Afrika beskikbaar!

  • VIDEO: Valentino se kleurryke nuwe parfuum

    VIDEO: Valentino se kleurryke nuwe parfuum

    SARIE Mei 2012

    Beleef die inspirasie agter Valentino se nuutste parfuum, Valentina.

  • Sagte hare en grimering by CHANEL-modevertoning

    Sagte hare en grimering by CHANEL-modevertoning

    SARIE April 2012

    Sagte, natuurlike grimering en haarstyle het geheers by die onlangse CHANEL Herfs/Winter 2012/2013 modevertoning by die Grand Palais in Parys

  • Slim lipstiffie-wenk

    Slim lipstiffie-wenk

    SARIE April 2012 | Kommentaar: 2

    Het jy al ’n lipstiffie gekoop omdat jy van die kleur hou, dan lyk dit heeltemal anders op jou lippe?

  • EKSKLUSIEF! Diane Kruger vertel wat skoonheid vir haar beteken

    EKSKLUSIEF! Diane Kruger vertel wat skoonheid vir haar beteken

    SARIE April 2012

    In 1971 het McCann Erickson die slagspreuk, "Because I'm worth it", vir L'Oréal se nuutste advertensieveldtog geskep. Dié jaar vier hierdie bekende slagspreuk sy 40ste bestaansjaar, en is dit vandag net so treffend soos tóé. Een van L'Oréal se gesigte, die aktrise Diane Kruger, vertel eksklusief vir sarie.com wat dít vir haar beteken.

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 28