Ons hou van

  • Lentekleure vir 'n vars voorkoms

    Lentekleure vir 'n vars voorkoms

    SARIE - Oktober 2009

    Gedink helder kleure is net vir waaghalsiges? “Dink weer!”

  • Jou beste grimeervoet voor

    Jou beste grimeervoet voor

    SARIE - Oktober 2009

    Lyk natuurlik mooi met min grimering. Hiervoor is 'n paar kunsies nodig.

  • Terug na die 60's

    Terug na die 60's

    SARIE - Oktober 2009

    Dis was Woodstock, die Beatles, die mini en ikone soos Twiggy.

  • Pers vir helderheid

    Pers vir helderheid

    SARIE - September 2009

    "Pers is hierdie seisoen dié kleur vir oë," sê Suid-Afrikaanse modeontwerper Terrence Bray.

  • Rooi vir jou gemoed

    Rooi vir jou gemoed

    SARIE - September 2009

    “As ek neerslagtig voel, hou ek daarvan om rooi lipstiffie aan te sit, dan voel ek die hele dag lank beter,” verklap die aktrise Scarlett Johansson.

  • Franse sjarme met 'n Oosterse geur

    Franse sjarme met 'n Oosterse geur

    SARIE - September 2009

    'n Boeiende geur vir 'n sjarmante vrou met 'n verrassende en intrigerende persoonlikheid.

  • Vyf vars lente-geure

    Vyf vars lente-geure

    SARIE - Augustus 2009

    “Wie is ek en wie wil ek wees?” Dit was die fundamentele vraag wat Domenico Dolce en Stefano Gabbana gevra het toe hulle met hul nuutste parfuumversameling vorendag gekom het.

  • Vroeë sorg

    Vroeë sorg

    SARIE - Augustus 2009

    'n Ideale voedende vogroom vir dié van ons wat 30 en ouer is.

  1. 1
  2. 20
  3. 21
  4. 22
  5. 23
  6. 24
  7. 25
  8. 26
  9. 27
  10. 28