Ons hou van
-
Sjiek somerstyle
SARIE Oktober 2011
Lyk sjiek en stylvol met dié somer se mooiste style vir lang hare!
-
Betowerende oë
SARIE Oktober 2011
Yves Saint Laurent (YSL) glo dat grimering, nes mode, ’n lewenswyse is. Dié dat hul nuwe Pure Chromatics-oogskadu (R555) gemaak is om jou oë prentjiemooi te laat lyk.
-
Grimeerkunstenaar se aanlyn-sukses
SARIE Oktober 2011
Justin Bieber, Greyson Chance, Rebecca Black… Dié drie is maar net ’n paar van die talle mense wat oornag-sukses behaal het deur hul video's op YouTube te laai. Maar dis nie net sangers wat op dié manier sukses behaal nie. Só bewys Lancôme se amptelike aanlyn-grimeerkunstenaar, Michelle Phan.
-
Suid-Afrikaanse model 'n internasionale gesig
SARIE Oktober 2011
Sy het eers plaaslik naam gemaak en nou is die Suid-Afrikaanse model Denni Parkinson die internasionale gesig van die nuutste Payot-velsorgreeks, Payot Hydration 24.
-
Jou eie aanlyn-spa
SARIE Oktober 2011
As jy nog altyd aspirasies gehad het om jou eie spa te bestuur, kan jy nou danksy Clarins die eienaar van ’n virtuele spa wees!
-
Liefde in 'n bottel
SARIE Oktober 2011
Rock n roll hoef nie net rof en grof te wees nie! Dit kry 'n vroulike aanslag met die nuutste Diesel-parfuum, Diesel Loverdose (R699 vir 75 ml EDP).
-
Skoonheid vir opvoeding
SARIE Oktober 2011
Skoonheid is vir jare al nie meer net lipstiffie, maskara en oogskadu nie. Só bewys Estée Lauder dit weer eens deur hul samewerking met die Make A Difference Foundation (MAD) om ’n verskil in die lewens van meisies te maak.
-
Emma Watson se Parys-avontuur
SARIE Oktober 2011
’n Paar maande nadat sy as die nuwe gesig van Lancôme aangewys is, is Emma Watson eindelik in haar eerste advertensie te sien!
















Kry jou SARIE oral, enige tyd