Roosgeure vir die lente
Eers was daar The One, 'n Oosterse geur van Dolce & Gabbana. Toe volg L’Eau The One, 'n ligter eau de toilette.
Nou is daar Rose The One (R585 vir 30 ml EDP) – met note van lelies, pinksterroos en lietsjie wat na lente ruik.
Scarlett Johansson is die gesig van hierdie nuwe geur en vervang ook die supermodel Gisele Bündchen as die gesig van die eersgenoemde twee geure.
■ Kyk na ons fotogalery waar Jean-Baptiste Mondino vir Scarlett Johansson afneem.
Verwante artikels
-
Parfuum wat die wêreld mooier maak
SARIE - Julie 2009
Kom kuier agter die skerms toe dié inspirerende advertensie gemaak is.
-
Scarlett - almal se liefling
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 1
Scarlett Johansson is een van Hollywood se gewildste aktrises, maar sy's ook die eerste keuse van talle top-handelsmerke
-
Scarlett - die nuwe gesig van MANGO




















Kommentaar