Vir sexy lippe
Gucci Westman help nie net Hollywood se bekendste vroue om op hul beste te lyk nie – sedert April 2008 is sy ook Revlon se wêreldwye kunsdirekteur.
Sy help om nuwe produkte en kleure te ontwikkel en wys haar staal met grimeertruuks agter die skerms by modeweke. “’n Lippotlood is ’n blink idee, veral vir werkende vroue.
As jy ’n bietjie meer tyd neem en dit reg doen, sal jou lipkleur baie langer hou.
Ek begin deur die mond met ’n bietjie lipsalf voor te berei en dan kleur ek die hele lip in met ’n baie neutrale lippotlood. ’n Wonderlike kleur is Revlon ColorStay Lip Liner (R115) in Nude.
Dis die beste vir lippe – baie sexy.”
- Foto van Gallo Images/Getty Images
Verwante artikels
-
'n Spierwit glimlag: Is metaalstopsels se dae getel?
SARIE - November 2010
Metaalstopsels se risiko word nou as matig geklas- sifiseer en nie meer as laag nie, het die Amerikaanse Food and Drug Adminis- tration (FDA) verlede jaar aangekondig. Wat beteken dit vir jou?
-
Die nuwe sexy
SARIE - November 2010
Linda O’Connell, grimeerkunstenaar vir Maybelline NY in Suid-Afrika, glo die X-faktor kan ook uit 'n bottel kom.
-
Jessica Biel - die nuwe gesig van Revlon
SARIE Maart 2010
Hollywood-aktrise Jessica Biel is die gesig van Revlon se Luxurious Color Eyeshadow. 'n Rits ander skoonhede het al dié eer as Revlon-ambassadeur gekry - Jessica Alba, Halle Berry, Elle Macpherson, Gucci Westman en Jennifer Connely, om 'n paar te noem.
-
Kry só 'n volmaakte gelaat
SARIE - Junie 2010
Terry Barber, die skoonheidshuis M.A.C se internasionale grimeerdirekteur, sê vir hom is die perfekte gelaat die belangrikste stap in jou skoonheidsroetine.
-
Skoonheidskenner sê: Kleur jou winter
SARIE - Junie 2009
Aaron de Mey, Lancôme se grimeerdirekteur, se nuwe grimeerreeks, Declaring Indigo, is geïnspireer deur passievolle Franse vroue soos Simone de Beauvoir en Brigitte Bardot.
-
Stap-vir-stap: Mooi lippe
SARIE - Oktober 2010
Beklemtoon jou lippe se sensualiteit met net genoeg lipkleur om die oog te tref
















Kommentaar