Verlief op lipstiffie

Deur Liesl du Toit, SARIE Februarie 2012

Verlief op lipstiffie Foto’s: Lancôme Galery

Sy is verlede jaar as die nuwe gesig van Lancôme aangewys, en nou stel Emma Watson haar eie versameling lipstiffies bekend.

Emma het met Lancôme saamgewerk en haar gunstelinge gekies om Rouge In Love, ’n reeks van 24 lipstiffieskakerings, te skep. 

Dié reeks het alles van sagte naakkleure (nudes) tot helder skakerings. Die kleure het prettige name soos Rose Boudoir, Corail in Love en Rose Sulfureuse. 

*Kyk hier na ’n video oor Rouge In Love:


Verwante artikels

Kommentaar