Aerin Lauder se ontdekking
Dit het alles begin toe Aerin Lauder, kleindogter van Estée Lauder, 'n parfuumformule in die kluis ontdek het wat haar ouma onvoltooid gelaat het.
Nou kan ons almal die eindresultaat geniet: 'n Unieke groen blomgeur, Estée Lauder Private Collection Jasmine White Moss (R945 vir 30 ml EDP), wat 3 generasies moes wag om voltooi te word!
Verwante artikels
-
Estée Lauder se 'familie' brei weer uit!
SARIE - Januarie 2011
Estée Lauder se 'familie' word al groter met die aansluiting van 'n nuwe gesig by die modelle wat hul produkreeks adverteer.
-
Kyk waar kuier Michélle van Breda, SARIE-redakteur!
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 3
Sy neem ons saam op 'n spesiale kuiertjie in die Hamptons buite New York.
-
Shanghai vat 'n hap uit Apple
SARIE Julie 2010
Die moderne weergawe van ‘n grot: Apple se nuwe ondergrondse winkel in Shanghai.


















Kommentaar