Wit naels
Chanel se wêreldwye kreatiewe direkteur, Peter Philips, boots die kleure van Venesië na in sy jongste grimeerreeks.
Dié stad was ook een van Coco Chanel se gunstelinge.
Die kleure in die reeks is sagte waterkleure, met hier en daar iets meer teatraal vir die aand – in diep pruimkleure.
Die reeks bly getrou aan Coco se uitkyk op die lewe: dat skoonheid en elegansie pret moet wees en maklik is om te geniet.
Probeer ook die reeks se wit naellak: Chanel Le Vernis in Intermezzo. Jy kan dit in ʼn japtrap aanwend en dit skep die illusie van ʼn Franse manikuur.
Verwante artikels
-
Die Chanel-kortfliek met Carole Bouquet
SARIE - November 2009
Carole Bouquet is in 1996 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die Chanel-kortfliek met Catherine Deneuve
SARIE - November 2009
Catherine Deneuve is in 1972 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die Chanel-kortfliek met Estella Warren
SARIE - November 2009
Estella Warren is in 1999 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die Chanel-kortfliek met Nicole Kidman
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Nicole Kidman is in 2004 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Ikoniese handsakke
SARIE - Oktober 2009
Hierdie handsakke is bekender as sommige Hollywood-sterre. Gesog, begeerlik, gesofistikeerd. Een van hulle is selfs die hoofkarakter in 'n eie kortfliek!
-
Kleur jou naels vir woema
SARIE September 2010
Essie is passievol oor naels!
-
Pers naels vir die lente
SARIE Augustus 2010
'n Vinnige en prettige manier om uit jou winterkokon te ontwaak is met 'n opwindende naelkleur - dis vinnig, maklik en goedkoop.
-
Totale inspirasie! Die nuwe Chanel No.5-fliek
SARIE - Augustus 2009
Die grootste parfuum-ikoon van alle tye - Chanel No.5 - inspireer weer met 'n asemrowende kortfliek. Kyk bietjie hier
-
Wit is die nuwe swart
SARIE Augustus 2010
Vir die lente/somer van 2010 is wit die nuwe swart!
















Kry jou SARIE oral, enige tyd